Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
Filter
  • Unknown  (1)
  • Benelux / Low Contries Studies  (1)
  • Comparative Studies. Non-European Languages/Literatures  (1)
Type of Medium
Person/Organisation
Language
  • Unknown  (1)
Years
FID
Subjects(RVK)
  • Comparative Studies. Non-European Languages/Literatures  (1)
RVK
  • 1
    Online Resource
    Online Resource
    Academy of Science of South Africa ; 2017
    In:  Tydskrif vir Geesteswetenskappe Vol. 57, No. 2-1 ( 2017-06), p. 271-284
    In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Academy of Science of South Africa, Vol. 57, No. 2-1 ( 2017-06), p. 271-284
    Abstract: Die AWS is 'n normatiewe naslaanwerk oor spelling, waarvan die doel is om gebruikers te help met teksproduksie en tekskorrigering. In hierdie artikel word die soekvraag van die potensiële gebruiker as uitgangspunt geneem om die AWS in terme van sy funksies te evalueer. Daar word eerstens gekyk na verskillende moontlike motiverings vir lemmaseleksie. Hoewel korpora nuttig kan wees, moet dit volgens Asmussen (2013:1081) met omsigtigheid geraadpleeg word. By e-woordeboeke kan log-lêer-analise data verskaf oor watter leksikale items deur gebruikers nageslaan word, hoewel dit nie kan bevestig of die gebruikers dit as suksesvolle konsultasie ervaar het nie (Nesi 2013:65). Navorsers soos Wiegand (2001:235), Helbig en Osswald (2013:1141), Barnhart (1967:161), Tarp (2013:463), Storrer (2013:1245) en Müller-Spitzer (2013:369) het die waarde van die soekvraag as belangrike element by die saamstel van naslaanwerke bevestig. Die AWS gee aandag aan 'n wye verskeidenheid tipiese spelprobleme. Die navorser ondersoek dan ook, aan die hand van 40 soekvrae, tipiese vrae wat gebruikers sou kon vra. Daar word bevind dat die AWS tans die meeste van hierdie vrae beantwoord, hetsy in die woordelys of in die spelreëlgedeelte, maar dat daar steeds onbeantwoorde vrae is, veral met betrekking tot kosterme.
    Type of Medium: Online Resource
    ISSN: 0041-4751 , 2224-7912
    RVK:
    Language: Unknown
    Publisher: Academy of Science of South Africa
    Publication Date: 2017
    detail.hit.zdb_id: 2137041-2
    SSG: 25
    SSG: 5,3
    SSG: 7,23
    Library Location Call Number Volume/Issue/Year Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. Further information can be found on the KOBV privacy pages